Maranhão
From Wikipedia, the free encyclopedia
Maranhão (uitgespreek [maɾɐ̃ˈɲɐ̃w̃]) is een van die 26 state van Brasilië. Dit is ook een van die armste deelstate van die land. Maranhão se hoofstad en grootste stad, São Luís, het 'n bevolking van 986 826 in 2008 gehad.
Kitsfeite
| |||||
Sien ander Brasiliaanse deelstate | |||||
Land | Brasilië | ||||
Hoofstad | São Luís | ||||
Grootste stad | São Luís | ||||
Oppervlakte | 331 983,293 km² | ||||
Bevolking - Totaal - Digtheid |
6 109 684 (2005) 14,4 inw./km² | ||||
Goewerneur | Roseana Sarney | ||||
Visegoewerneur | João Alberto | ||||
MOI (2005) | 0,683 – middel | ||||
Tydsone | UTC-3 |
Sluit