Marc Alaimo
Amerikaanse akteur / From Wikipedia, the free encyclopedia
Marc Alaimo (gebore 5 Mei 1942) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Tango & Cash (1989), Total Recall (1990), en Naked Gun 33 1/3: The Final Insult (1994), en in die televisiereeks Star Trek: Deep Space Nine (1993).
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kitsfeite Geboorte, Nasionaliteit ...
Marc Alaimo | |
Geboorte | 5 Mei 1942 (1942-05-05) (82 jaar oud) |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit