Michael Phelps
Amerikaanse swemmer / From Wikipedia, the free encyclopedia
Michael Fred Phelps II (Baltimore, 30 Junie 1985) is 'n Amerikaanse swemmer. Hy het oor sy loopbaan altesaam 23 goue Olimpiese medaljes ingepalm, meer as enige ander atleet in die geskiedenis van die moderne Spele.