Moloporivier
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Moloporivier (Engels: Molopo River) is 'n sytak van die Oranjerivier in Suid-Afrika. Die rivier ontspring in die Noordwes en vorm die grens met Botswana vir die grootste gedeelte van sy loop voor dit in die Oranjerivier vloei in die Noord-Kaap. Die Moloporivier is nie standhoudend nie.
Kitsfeite Koördinate: 28°31′0″S 20°13′18″O ...
Moloporivier | |
---|---|
Stroomgebied | Botswana, Namibië, Suid-Afrika |
Monding | Oranjerivier, Noord-Kaap |
Lengte | 970 km (603 myl) |
Monding-hoogte | 480 m (1 575 voet) |
Stroomgebiedopp. | 367 201 km² (141 777 myl²) |
Koördinate: 28°31′0″S 20°13′18″O |
Sluit