N'dalantando
From Wikipedia, the free encyclopedia
N'dalantando (voorheen Vila Salazar) is die hoofstad van die Cuanza Norte-provinsie in Angola. Die stad het 'n bevolking van 46 606 in 2010 gehad.[1]
Kitsfeite N'dalantando (voorheen Vila Salazar), Land ...
N'dalantando (voorheen Vila Salazar) | |
---|---|
Koördinate: 9°18′S 14°55′O | |
Land | Angola |
Provinsie | Cuanza Norte |
Bevolking | |
• Totaal | 46 606 |
Sluit