NG gemeente LichtenburgFrom Wikipedia, the free encyclopedia Die NG gemeente Lichtenburg is een van die eerste gemeentes van die Nederduitse Gereformeerde Kerk in die destydse Wes-Transvaal. Die kerkgebou van die NG moedergemeente Lichtenburg. Mev. Jacoba Elizabeth de la Rey (née Greeff), eggenote van genl. Koos de la Rey, se vader, H.G. Greeff, het die dorp in 1866 gestig. Haar moeder het die kerkplein en erf waarop die eerste pastorie gebou is, ná haar man se dood aan die gemeente geskenk volgens sy wens. Die kerkgebou omstreeks 1917. Die kerktoring is eers in die middel van die dekade ná 1920 aangebring. Ds. H.J.L. du Toit, van 1886 tot 1904 Lichtenburg se eerste predikant. Ds. J.A. Beyers, leraar van 1905 tot 1912. Ds. J.G. Perold, van 1913 tot 1919 Lichtenburg se derde NG leraar. Die kerksaal van die gemeente. Daar was lank beperkte diamantgrawery langs die Vaalrivier in die Wes-Transvaal aan die gang, maar in 1926 het 'n groot uitbreiding plaasgevind toe diamante op verskeie plekke in die distrik Lichtenburg gevind is. Die vondste was so ryk dat 'n ware stormloop plaasgevind het en duisende kleims afgepen is. Dié foto is geneem die dag voor die delwers se wedloop om kleims af te pen op die delwerye van Elandsputte, Lichtenburg. Ds. P.L. Lourens het hier gearbei van 1930 tot 1939, blykbaar op die delewerye. Ds. T.D. Potgieter, leraar van 1931 tot 1947. Ds. S.T. Potgieter, medeleraar van 1945 tot 1957. Ds. J.A. Claassens, leraar van 1958 tot 1962. Ds. L.J. Loots was net enkele maande in 1963 medeleraar van die gemeente toe hy streeksekretaris van die Bybelgenootskap word. Ds. K.D. Struwig, leraar van 1967 tot 1971.
Die NG gemeente Lichtenburg is een van die eerste gemeentes van die Nederduitse Gereformeerde Kerk in die destydse Wes-Transvaal. Die kerkgebou van die NG moedergemeente Lichtenburg. Mev. Jacoba Elizabeth de la Rey (née Greeff), eggenote van genl. Koos de la Rey, se vader, H.G. Greeff, het die dorp in 1866 gestig. Haar moeder het die kerkplein en erf waarop die eerste pastorie gebou is, ná haar man se dood aan die gemeente geskenk volgens sy wens. Die kerkgebou omstreeks 1917. Die kerktoring is eers in die middel van die dekade ná 1920 aangebring. Ds. H.J.L. du Toit, van 1886 tot 1904 Lichtenburg se eerste predikant. Ds. J.A. Beyers, leraar van 1905 tot 1912. Ds. J.G. Perold, van 1913 tot 1919 Lichtenburg se derde NG leraar. Die kerksaal van die gemeente. Daar was lank beperkte diamantgrawery langs die Vaalrivier in die Wes-Transvaal aan die gang, maar in 1926 het 'n groot uitbreiding plaasgevind toe diamante op verskeie plekke in die distrik Lichtenburg gevind is. Die vondste was so ryk dat 'n ware stormloop plaasgevind het en duisende kleims afgepen is. Dié foto is geneem die dag voor die delwers se wedloop om kleims af te pen op die delwerye van Elandsputte, Lichtenburg. Ds. P.L. Lourens het hier gearbei van 1930 tot 1939, blykbaar op die delewerye. Ds. T.D. Potgieter, leraar van 1931 tot 1947. Ds. S.T. Potgieter, medeleraar van 1945 tot 1957. Ds. J.A. Claassens, leraar van 1958 tot 1962. Ds. L.J. Loots was net enkele maande in 1963 medeleraar van die gemeente toe hy streeksekretaris van die Bybelgenootskap word. Ds. K.D. Struwig, leraar van 1967 tot 1971.