Noordelike rooibekneushoringvoël
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Noordelike rooibekneushoringvoël (Tockus erythrorhynchus) is 'n neushoringvoëlspesie in die Bucerotidae-familie. Dit word algemeen in savanne en halfdorre boomveld van suidelike Mauritanië tot in Somalië en noordoos-Tanzanië aangetref. Die voël is 38 – 45 cm lank en weeg 100 – 170 g. In Engels staan die voël bekend as die Northern red-billed hornbill.
Kitsfeite Bewaringstatus, Wetenskaplike klassifikasie ...
Noordelike rooibekneushoringvoël | |
---|---|
Not recognized (IUCN 3.1) | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | |
Genus: | |
Spesie: | T. erythrorhynchus |
Binomiale naam | |
Tockus erythrorhynchus Temminck, 1823 | |
Verspreiding in blou. |
Sluit