Orde van Lenin
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Orde van Lenin (Russies: Орден Ленина, Orden Lenina), wat genoem is na Wladimir Lenin, die leier van die Russiese Rewolusie van 1917, was die hoogste toekenning in die Sowjetunie. Dit is op 6 April 1930 deur die Sentrale Uitvoerende Komitee ingestel.
- Orde van Lenin tipe 2
- Orde van Lenin tipe 3
- Orde van Lenin tipe 4