Osman II
From Wikipedia, the free encyclopedia
Osman II (Ottomaanse Turks: عثمان الثانى, moderne Turks: Genç Osman, Osman die Jonge; 3 November 1604 – 20 Mei 1622) was van 1618 tot 1622 sultan van die Ottomaanse Ryk.
Kitsfeite Bynaam, Ottomaanse naam ...
Osman II | |
---|---|
Sultan van die Ottomaanse Ryk Kalief van Islam | |
Bynaam | Genç Osman |
Ottomaanse naam | عثمان الثانى |
Tydperk | 1618–1622 |
Stadium | Groei van die Ottomaanse Ryk |
Huis | Osman |
Voorganger | Mustafa I |
Opvolger | Mustafa I |
Toegra |
Sluit
Hy het op 14-jarige ouderdom die troon bestyg ná ’n staatsgreep teen sy oom Mustafa I. Ondanks sy jeugdige ouderdom het Osman hom gou as heerser laat geld. Konflik het egter tussen hom en die paleiswag ontstaan. Hy is vermoor en Mustafa is teruggeplaas op die troon.