Paralimpiese Spele
Olimpiese Spele vir atlete met liggaamlike gestremdhede / From Wikipedia, the free encyclopedia
Paralimpiese Spele is die Olimpiese Spele vir atlete met liggaamlike gestremdhede, uitgesluit dowe en verstandelik gestremde persone. Vir dowes word die Dooflimpiese Spele georganiseer en die Spesiale Olimpiade word vir verstandelik gestremde persone georganiseer.