Paula Prentiss
Amerikaanse aktrise / From Wikipedia, the free encyclopedia
Paula Prentiss (gebore 4 Maart 1938) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Where the Boys Are (1960), The Stepford Wives (1975), en Buddy Buddy (1981), en in die televisiereeks He & She (1967).
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Paula Prentiss | |
Geboortenaam | Paula Ragusa |
---|---|
Geboorte | 4 Maart 1938 (1938-03-04) (86 jaar oud) San Antonio, Texas, Verenigde State |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 1 seun, 1 dogter |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1960–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit