Penelope Ann Miller
Amerikaanse aktrise / From Wikipedia, the free encyclopedia
Penelope Ann Miller (gebore 13 Januarie 1964) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Freshman (1990), Carlito's Way (1993), The Shadow (1994), en The Artist (2011).
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Penelope Ann Miller | |
Geboortenaam | Penelope Andrea Miller |
---|---|
Geboorte | 13 Januarie 1964 (1964-01-13) (60 jaar oud) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1985–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit