Perm
From Wikipedia, the free encyclopedia
Perm (Russies: Пермь; Komi: Перым, Perim) is ’n stad in Rusland en die hoofstad van die federale deelgebied Perm-krai. Die bevolking in 2014 was 1 026 477. Die stad is geleë aan die oewers van die Kama-rivier in die Europese deel van Rusland naby die Oeralgebergte.
- Vir ’n artikel oor die krai met dieselfde naam, sien Perm-krai. Vir die geologiese tydperk, sien Perm (geologie).
Kitsfeite Perm Пермь, Land ...
Perm Пермь | |
---|---|
Stad | |
Die ligging van Perm-krai in Rusland | |
Koördinate: 58°00′N 56°19′O | |
Land | Rusland |
Deelgebied | Perm-krai |
Stigting | 1723 |
Regering | |
• Tipe | Stad-okroeg |
• Burgemeester | Igor Sapko |
Bevolking | |
• Totaal | 1 026 477 |
Tydsone | UTC+5 (UTC+05:00) |
Webwerf | http://www.gorodperm.ru/ |
Sluit