Pieter Hendrik Kritzinger
Boeregeneraal en guerillamagaanvoerder tydens die Tweede Vryheidsoorlog / From Wikipedia, the free encyclopedia
Pieter Hendrik Kritzinger (1870–1930) was ‘n Boeregeneraal en guerillamagaanvoerder tydens die Tweede Vryheidsoorlog. Hy is gebore is op die plaas Wildemanskraal in die Port Elizabeth distrik en oorlede is in Cradock.
Kitsfeite Geboortedatum, Geboorteplek ...
Pieter Hendrik Kritzinger | |
---|---|
Geboortedatum | 1870 |
Geboorteplek | Port Elizabeth, Kaapkolonie |
Sterfdatum | 1930 |
Sterfplek | Cradock, Unie van Suid-Afrika |
Lojaliteit | Oranje-Vrystaat |
Rang | Generaal |
Veldslae/oorloë | Tweede Vryheidsoorlog |
Sluit
Hy was die seun van Wessel Kritzinger en Magdalena Rudolph. As kind trek hy saam met sy ouers na die Ladybrand omgewing. Op die ouderdom van 17 begin hy op sy eie boer in die Rouxville distrik.