Pilou Asbæk
From Wikipedia, the free encyclopedia
Pilou Asbæk (gebore 2 Maart 1982) is 'n Deense akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente A Hijacking (2012), Ghost in the Shell (2017), en Overlord (2018), en in die televisiereekse Borgen (2010) en Game of Thrones (2011).
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Pilou Asbæk | |
Geboortenaam | Johan Philip Asbæk |
---|---|
Geboorte | 2 Maart 1982 (1982-03-02) (42 jaar oud) |
Nasionaliteit | Deens |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 2008–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit