Puck
From Wikipedia, the free encyclopedia
Puck (Duits: Putzig) is 'n Poolse stad in die woiwodskap Pommere met 'n bevolking van 11 387 en 'n oppervlakte van 4,9 km². Puck is een van die kulturele sentra van die etniese Kasjoebe.
- 13de eeuse kerk in Puck
- Hawe in Puck
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Pole |
Woiwodskap | Pommere |
Koördinate | 54°42′N 18°24′O |
Stigting | 12de eeu |
Stadstatus | 1348 |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 4,9 vk km |
Hoogte bo seevlak | 1 m |
Bevolking: | |
- Totaal (2010) | 11 387 |
- Bevolkingsdigtheid | 2 323,8/vk km |
Tydsone | MET (UTC +1) |
- Somertyd | MEST (UTC +2) |
Klimaat | |
- Tipe | Kontinentaal-gematig |
- Gemiddelde jaarlikse temperatuur | - |
- Gem. temp. Januarie/Julie | - |
- Gemiddelde jaarlikse neerslae | - mm |
Burgemeester | Marek Rintz |
Amptelike Webwerf | miasto.puck.pl |