Pyrénées-Atlantiques
Franse departement / From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Franse département Pyrénées-Atlantiques [pirene(z)atlɑ̃ˈtik] (in Gaskoniese Oksitaans: eths Pirenèus Atlantics, Baskies: Pirinio Atlantikoak) is die 64ste département in alfabetiese volgorde. Die département lê in die région Nieu-Akwitanië in die suid-weste van Frankryk naby die Spaanse grens. Sy naam is afgelei van sy ligging tussen die Atlantiese Oseaan en die Pireneë-gebergte.
Pyrénées-Atlantiques (64) | |
---|---|
Gewes | Nieu-Akwitanië |
Prefektuur | Pau |
Onderprefekture | Bayonne Oloron-Sainte-Marie |
Bevolking | 600 018 inw. (1999) |
Bevolkingsdigtheid | 78 inw./vk km |
Oppervlakte | 7 645 vk km |
Arrondissemente | 3 |
Kantonne | 52 |
Munisipaliteite | 547 |
President van die Conseil général |
Jean-Jacques Lasserre (UDF) |