Rachel Brosnahan
Amerikaanse aktrise / From Wikipedia, the free encyclopedia
Rachel Brosnahan (gebore 15 Desember 1990) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Finest Hours (2016) en Patriots Day (2016), en in die televisiereekse House of Cards (2013) en The Marvelous Mrs. Maisel (2017).
Kitsfeite Geboorte, Nasionaliteit ...
Rachel Brosnahan | |
Geboorte | 15 Desember 1990 (1990-12-15) (33 jaar oud) |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise en vervaardiger |
Aktiewe jare | 2009–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit