Rachel Miner
Amerikaanse aktrise / From Wikipedia, the free encyclopedia
Rachel Miner (gebore 29 Julie 1980) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Bully (2001), The Black Dahlia (2006), en The Butterfly Effect 3: Revelations (2009), en in die televisiereeks Guiding Light (1952).
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Rachel Miner | |
Geboortenaam | Rachel Anne Miner |
---|---|
Geboorte | 29 Julie 1980 (1980-07-29) (43 jaar oud) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1989–2014 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit