Ralph Graves
From Wikipedia, the free encyclopedia
Ralph Graves (23 Januarie 1900 – 18 Februarie 1977) was 'n Amerikaanse akteur, skrywer, en regisseur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Swell-Head (1927), Rich Men's Sons (1927), Flight (1929), en Ticket to a Crime (1934).
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Ralph Graves | |
Geboortenaam | Ralph Horsburgh |
---|---|
Geboorte | (1900-01-23)23 Januarie 1900 |
Sterfte | 18 Februarie 1977 (op 77) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur, skrywer, en regisseur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit