Reptiel
From Wikipedia, the free encyclopedia
Reptiele (lede van die klas Reptilia) is asemhalende, koudbloedige gewerweldes wat se vel met skubbe bedek is en nie hare of vere nie. Moderne reptiele word op elke kontinent behalwe Antarktika aangetref.
Kitsfeite Reptiele, Wetenskaplike klassifikasie ...
Reptiele | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Klas: | Reptilia Laurenti, 1768 |
Subklasse | |
|
Sluit