Retief Odendaal
Suid-Afrikaanse politikus / From Wikipedia, the free encyclopedia
Retief Odendaal (gebore 28 Mei 1982) is 'n Suid-Afrikaanse politikus wat sedert 21 September 2022 as die Uitvoerende Burgemeester van Nelson Mandelabaai dien. Hy was 'n Lid van die Provinsiale Wetgewer in die Oos-Kaap vir die Demokratiese Alliansie en was die skadulid van die Uitvoerende Raad (LUR) vir Finansies, Landelike Ontwikkeling en Landbouhervorming van Mei 2019 tot Augustus 2022.
Kitsfeite Burgemeester van die Nelson Mandelabaai Metro, Voorafgegaan deur ...
Retief Odendaal | |
Burgemeester van die Nelson Mandelabaai Metro | |
---|---|
Ampsbekleër | |
Termynaanvang 21 September 2022 | |
Voorafgegaan deur | Eugene Johnson |
Lid van die Federale Raad van die Demokratiese Alliansie | |
Ampsbekleër | |
Termynaanvang 2014 | |
Lid van die Oos-Kaapse Provinsiale Wetgewer | |
Ampstermyn 22 Mei 2019 – 4 Augustus 2022 | |
Persoonlike besonderhede | |
Gebore | 28 Mei 1982 (1982-05-28) (41 jaar oud) Port Elizabeth, Oos-Kaap |
Politieke party | Demokratiese Alliansie |
Eggenoot/-note | Anne-Marie Potgieter |
Kind(ers) | 2 |
Sluit