Richard Gilliland
Amerikaanse akteur / From Wikipedia, the free encyclopedia
Richard Gilliland (gebore 23 Januarie 1950) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Airplane II: The Sequel (1982) en in die televisiereekse Designing Women (1986), CBS Summer Playhouse (1987), en Dexter (2006).
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kitsfeite Geboorte, Nasionaliteit ...
Richard Gilliland | |
Geboorte | 23 Januarie 1950 (1950-01-23) (74 jaar oud) |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | Connor Douglas Gilliland (b. 1989) Bonnie Kathleen (b. 2008) |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit