Rory Culkin
Amerikaanse akteur / From Wikipedia, the free encyclopedia
Rory Culkin (gebore 21 Julie 1989) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente You Can Count on Me (2000), Signs (2002), Mean Creek (2004), en Scream 4 (2011).
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Rory Culkin | |
Geboortenaam | Rory Hugh Culkin |
---|---|
Geboorte | 21 Julie 1989 (1989-07-21) (34 jaar oud) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit