Russiese Sosiaal-Demokratiese Arbeidersparty
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Russiese Sosiaal-Demokratiese Arbeidersparty (RSDAP, Russies: Российская социал-демократическая рабочая партия - РСДРП) was 'n sosialistiese groep wat in 1898 in Minsk gestig is.