Skelvis
From Wikipedia, the free encyclopedia
Skelvis (Melanogrammus aeglefinus) is 'n seevis wat voorkom aan weerskante van die noordelike Atlantiese Oseaan. In Engels staan dit bekend as Haddock. Die vis het groot kommersiële waarde as 'n eetvis.
Kitsfeite Bewaringstatus, Wetenskaplike klassifikasie ...
Skelvis | |
---|---|
Melanogrammus aeglefinus | |
Skelvis in 'n akwarium. | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | Paracanthopterygii |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | Gadinae |
Genus: | Melanogrammus T. N. Gill, 1862 |
Spesie: | M. aeglefinus |
Binomiale naam | |
Melanogrammus aeglefinus (Linnaeus, 1758) | |
Sluit