SlukdermFrom Wikipedia, the free encyclopedia Die slukderm (Latyn: oesophagus) is 'n orgaan van die spysverteringstelsel in die dierlike liggaam. Dit is betrokke by die vervoer van voedsel ná die kou- en slukproses na die tweede fase van spysvertering, in die maag. Slukderm in rooi aangedui by die spysverteringstelsel van die mens.
Die slukderm (Latyn: oesophagus) is 'n orgaan van die spysverteringstelsel in die dierlike liggaam. Dit is betrokke by die vervoer van voedsel ná die kou- en slukproses na die tweede fase van spysvertering, in die maag. Slukderm in rooi aangedui by die spysverteringstelsel van die mens.