Solowjetski-eilande
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Solowjetski-eilande (Russies: Солове́цкие острова́, Соловки́) is in die Onegabaai van die Witsee in Rusland geleë. Die eilande word van van Archangelsk geadministreer as die Solowjetski-distrik en kan bereik word deur die Solofki-lughawe. Dit beslaan ’n gebied van 347 km2 en het ’n bevolking van 968 (2002-sensus).
Kitsfeite Solowjetski-eilande Inheemse naam: Солове́цкие острова́, Соловки́, Geografie ...
Solowjetski-eilande Inheemse naam: Солове́цкие острова́, Соловки́ | |
---|---|
Kaart van die Witsee met die Solowjetski-eilande | |
Geografie | |
Ligging | Rusland, See van Ochotsk |
Koördinate | 65°05′N 35°53′O |
Argipel | Solowjetski-eilande |
Totale eilande | 6 |
Oppervlakte | 313 vk km |
Administrasie | |
Rusland | |
Oblast | Archangelsk
|
Demografie | |
Bevolking | 968
|
Sluit