Swartrivier (Jeffreysbaai)
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Swartrivier vloei aan die Oos-Kaapse kus net suid van Jeffreysbaai. Dit mond via 'n strandmeer saam met die Seekoeirivier uit in die Indiese Oseaan.
Hierdie Oos-Kaap-verwante artikel is slegs 'n saadjie. U kan ons wikipedia help deur dit uit te brei.
Kitsfeite Koördinate: 34°5′1″S 24°53′45.6″O ...
Swartrivier | |
---|---|
Stroomgebied | Oos-Kaap, Suid-Afrika |
Monding | Suid van Jeffreysbaai Indiese Oseaan |
Monding-hoogte | 7 m |
Koördinate: 34°5′1″S 24°53′45.6″O |
Sluit