Swartrivier (Prins Albert)
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Swartrivier vloei naby Prins Albert in die Wes-Kaapse binneland. Dit is 'n sytak van die Gouritsrivier wat heelwat verder stroomaf in die Indiese Oseaan uitmond.
Hierdie Wes-Kaap-verwante artikel is slegs 'n saadjie. U kan ons wikipedia help deur dit uit te brei.
Kitsfeite Koördinate: 33°8′4.8″S 21°55′16.7″O ...
Swartrivier | |
---|---|
Stroomgebied | Wes-Kaap, Suid-Afrika |
Oorsprong-hoogte | 445 m |
Koördinate: 33°8′4.8″S 21°55′16.7″O |
Sluit