Süleymaniye-moskee
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Süleymaniye-moskee (Turks: Süleymaniye Camii) is ’n Ottomaanse keiserlike moskee geleë op die tweede heuwel van Istanboel, Turkye. Dit is die tweede grootste moskee in die stad en een van die bekendste besienswaardighede.
Kitsfeite
Süleymaniye-moskee | ||
Die Süleymaniye-moskee gesien vanaf Karaköy aan die oorkant van die Goue Horing. | ||
Ligging | Istanboel, Turkye | |
Voltooi | 1558 | |
Argitek(te ) | Mimar Sinan | |
Spesifikasies | ||
Minaret(te) | 4 | |
Minarethoogte | 72 m | |
Koepeldeursnee | 26 m | |
Styl | Ottomaans |
Sluit