Truso
From Wikipedia, the free encyclopedia
Truso, wat ook soms "Atlantis van die Noorde" genoem is, was 'n Pruisiese dorp wat in die 9de eeu in die Vistuladelta langs die Vistulastrandmeer / Oossee geleë was.
Kitsfeite Land, Lage ...
Truso | |
---|---|
Dorp | |
Koördinate: 54°04′0″N 19°27′0″O | |
Land | Pruise (hedendaagse Pole) |
Lage | Ermland-Masuren |
Fundort | Elbing |
Sluit