Turkse Wikipedia
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Turkse Wikipedia is die Turkse uitgawe van Wikipedia, 'n gratis aanlynensiklopedie. Die wikipedia is in Desember 2002 begin.
Turkse Wikipedia | |
---|---|
Tipe webblad | Wiki |
Taal(e) | Turks |
Registrasie | Opsioneel |
Eienaar | Wikimedia Stigting |
Opgerig | Desember 2002 |
Huidige status | Aktief |
URL | tr.wikipedia.org |
Dit het tans 605 483 artikels en is die 30ste grootste wikipedia.