Verkykerskop
nedersetting in Suid-Afrika / From Wikipedia, the free encyclopedia
Verkykerskop is 'n dorpie in die Vrystaat, Suid-Afrika. Die dorpie is op die R722-streeksroete tussen Harrismith en Memel. Tafelkop (2 153 m) by die dorpie is een van die hoogste landmerke in die Oos-Vrystaat. Die Meulrivier ontspring by die dorp.
Kitsfeite Land, Provinsie ...
Verkykerskop | |
---|---|
Koördinate: 27°55′0″S 29°17′8″O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Vrystaat |
Distriksmunisipaliteit | Thabo Mofutsanyana |
Plaaslike Munisipaliteit | Phumelela |
Tydsone | UTC+2 (SAST) |
Sluit