VfB Speldorf
From Wikipedia, the free encyclopedia
VfB Speldorf is 'n sokkerklub uit Mülheim an der Ruhr in die deelstaat Noord-Rynland-Wesfale in Duitsland. Speldorf is 'n stadsdeel van Mülheim.
Volledige naam | Verein für Bewegungsspiele Speldorf e.V. |
Stigtingsdatum | 19 Januarie 1919 |
Tuisveld | Stadion am Blötter Weg, Mülheim an der Ruhr |
Kapasiteit | 2 500 |
Kompetisie | Oberliga Noord-Ryn |