Vredefortkoepel
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Vredefortkoepel is die grootste slagkrater op Aarde. Dit is in die Vrystaat, Suid-Afrika, geleë met die dorp Vredefort wat in die krater lê. In 2005 is die Vredefortkoepel by Unesco se lys van Wêrelderfenisgebiede gevoeg vir die estetiese en wetenskaplike waarde van die gebied.
Kitsfeite
Vredefortkoepel | ||
Die Vredefortkoepel. | ||
Slagstruktuur | ||
Ander naam | Vredefortimpakstruktuur | |
Sekerheid | Bevestig | |
Deursnee | 300 km | |
Voorwerp se deursnee | 10 km | |
Ouderdom | 2 023 ± 4 miljoen jaar Orosirium, Paleoproterosoïkum | |
Ontbloot | Ja | |
Gebied | ||
Land | Suid-Afrika | |
Provinsie | Vrystaat | |
Ligging | ||
Sluit
Kitsfeite *, Unesco-wêrelderfenisterrein ...
Vredefortkoepel* | |
---|---|
Unesco-wêrelderfenisterrein | |
Tipe | Natuur |
Kriteria | viii |
Verwysings | 1162 |
Streek† | Afrika |
Inskripsiegeskiedenis | |
Inskripsie | 2005 (29ste Sessie) |
* Naam soos dit in die Wêrelderfenislys verskyn. † Streek soos deur Unesco geklassifiseer. |
Sluit