Woiwodskap Masowië
Woiwodskap in Pole / From Wikipedia, the free encyclopedia
Masowië (Pools: Województwo Mazowieckie) is die grootste woiwodskap in Sentraal-Pole met meer as 5 miljoen inwoners, die hoofstad is Warskou. Die woiwodskap is op 1 Januarie 1999 gestig.
Meer inligting Vlag van die Woiwodskap Masowië WoiwodskapMasowië, Kaart ...
| |||
---|---|---|---|
Kaart | |||
Wapen en vlag | |||
Basiese gegewens | |||
Setel van die woiwode: | Warskou | ||
Setel van die parlement: | Warskou | ||
Woiwode: | Jacek Kozłowski | ||
Woiwodskapsmaarskalk: | Adam Struzik | ||
Grootste stad: | Warskou | ||
ISO 3166-2: | PL-MZ | ||
Nommerplate: | W | ||
Bevolking: | 5 213 855 (30 Junie 2009) | ||
Bevolkingsdigtheid: | 146 inw. per km² | ||
Geografie | |||
Oppervlakte: | 35 566 km² | ||
- waarvan land: | ? km² | ||
- waarvan water: | ? km² | ||
Strekking: | Noord-suid: tot 270 km Wes-oos: tot 221 km | ||
Hoogste punt: | ? m bo seevlak | ||
Laagste punt: | ? benede seevlak | ||
Landskapstruktuur | |||
Bosse: | 22,3 % | ||
Waterliggame: | ? % | ||
Landbou: | 59,7 % | ||
Ander: | ? % | ||
Administratiewe verdeling | |||
Selfregerende stede: | 5 | ||
Powiat (distrikte): | 37 | ||
Munisipaliteite: | 314 |
Sluit