Worcester, Engeland
From Wikipedia, the free encyclopedia
Worcester (luister (hulp·inligting)) is 'n stad in Worcestershire, Engeland, 27 km (17 myl) suidwes van Birmingham en 37 km noord van Gloucester. Die bevolking tel ongeveer 100 000. Die Severnrivier begrens die westekant van die stadsentrum, wat oorskadu word deur die 12de eeuse Worcester Katedraal.
- Hiedie artikel handel oor die stad in Worcestershire, Engeland. Vir ander gebruike, sien Worcester (veelsinnig).
Kitsfeite Land, Land (VK) ...
Worcester | |
---|---|
Stad | |
Worcester Katedraal van Fort Royal Hill | |
Koördinate: 52°11′29″N 2°13′20″W | |
Land | Verenigde Koninkryk |
Land (VK) | Engeland |
Graafskap | Worcestershire |
Oppervlak | |
• Totaal | 33,28 km2 (12,85 vk. myl) |
Bevolking | |
• Totaal | 101 328 |
• Digtheid | 3 000/km2 (7 900/vk. myl) |
Tydsone | UTC+00:00 (MGT) |
• Somertyd | UTC+01:00 (BST) |
Poskode | WR1-5 |
Skakelkodes | 01905 |
Webwerf | worcester.gov.uk |
Sluit
Die huidige stadsgrense dateer uit 1974, toe die Plaaslike Regeringswet van 1972 die munisipaliteite van Warndon en St. Peter the Great County na die stad oorgedra het.
Worcester was een van die gasheerstede tydens die Krieketwêreldbeker 1983 en Krieketwêreldbeker 1999.