Ísafjörður
From Wikipedia, the free encyclopedia
Ísafjörður (letterlik "Ysfjord") is 'n stad in die noordweste van Ysland met 'n bevolking van 2 867 mense (2008) en maak deel uit van die munisipaliteit Ísafjarðarbær met altesaam 4 098 inwoners. Die stad dien as die administratiewe en ekonomiese sentrum van die Yslandse Wesfjorde-streek.
Kitsfeite Land, Kiesafdeling ...
Ísafjörður | |
---|---|
Stad | |
'n Lugfoto van Ísafjörður | |
Koördinate: 66°04′33″N 23°07′36″W | |
Land | Ysland |
Kiesafdeling | Norðvesturkjördæmi |
Region | Vestfirðir |
County | Norður-Ísafjarðarsýsla |
Munisipaliteit | Ísafjarðarbær |
Stigting | 9de eeu |
Bevolking | |
• Stad | 2 600 |
• Metro | 2 867 |
Tydsone | UTC±00:00 (GMT) |
Póstnúmer | 400 |
Webwerf | isafjordur.is |
Sluit