1979 Suid-Afrikaanse Grand Prix
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die 1979 Formule Een Suid-Afrikaanse Grand Prix is op 3 Maart 1979 op die Kyalami Grand Prix-renbaan in Midrand, Suid-Afrika gehou. Dit was die derde wedren van die kampioenskapseisoen en is deur Gilles Villeneuve in 'n Ferrari gewen.
Kitsfeite Wedrengegewens, Voorste wegspringplek ...
Wedrengegewens | ||
---|---|---|
Wedren 3 van 15 in die 1979 Formule Een-seisoen | ||
Kyalami Grand Prix-renbaan (1967–1985) | ||
Datum | 3 Maart 1979 | |
Amptelike naam | XXV Simba Suid-Afrikaanse Grand Prix | |
Plek | Kyalami, Midrand Transvaal, Suid-Afrika | |
Baan | Permanente renfasiliteit 4.104 km (2.550 mi) | |
Afstand | 78 rondtes, 320.112 km (198.908 mi) | |
Weer | Nat | |
Voorste wegspringplek | ||
Bestuurder | Jean-Pierre Jabouille | Renault |
Tyd | 1:11.80 | |
Vinnigste rondte | ||
Bestuurder | Gilles Villeneuve | Ferrari |
Tyd | 1:14.412 op rondte 23 | |
Podiumplekke | ||
Eerste | Gilles Villeneuve | Ferrari |
Tweede | Jody Scheckter | Ferrari |
Derde | Jean-Pierre Jarier | Tyrrell-Ford |
Sluit