1985 Suid-Afrikaanse Grand Prix
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die 1985 Formule Een Suid-Afrikaanse Grand Prix is op 19 Oktober 1985 op die Kyalami Grand Prix-renbaan in Midrand, Suid-Afrika gehou. Dit was die vyftiende wedren van die kampioenskapseisoen en is deur die Brit Nigel Mansell in 'n Williams-Honda gewen.
Kitsfeite Wedrengegewens, Voorste wegspringplek ...
Wedrengegewens | ||
---|---|---|
Wedren 15 van 16 in die 1985 Formule Een-seisoen | ||
Datum | 19 Oktober 1985 | |
Plek | Kyalami Transvaal, Suid-Afrika | |
Baan | Permanente renfasiliteit 4.104 km (2.550 mi) | |
Afstand | 75 rondtes, 307.800 km (191.258 mi) | |
Weer | Droog | |
Voorste wegspringplek | ||
Bestuurder | Nigel Mansell | Williams-Honda |
Tyd | 1:02.366 | |
Vinnigste rondte | ||
Bestuurder | Keke Rosberg | Williams-Honda |
Tyd | 1:08.149 op rondte 74 | |
Podiumplekke | ||
Eerste | Nigel Mansell | Williams-Honda |
Tweede | Keke Rosberg | Williams-Honda |
Derde | Alain Prost | McLaren-TAG |
Sluit