2008 Kanadese Grand Prix
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die 2008 Formule Een Kanadese Grand Prix is op 8 Junie 2008 op die Gilles Villeneuve-renbaan in Montreal, Kanada gehou. Dit was die sewende wedren van die kampioenskapseisoen en is deur Robert Kubica in 'n BMW Sauber gewen.