2011 Kanadese Grand Prix
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die 2011 Formule Een Kanadese Grand Prix is op 12 Junie 2011 op die Gilles Villeneuve-renbaan in Montreal, Kanada gehou. Dit was die sewende wedren van die kampioenskapseisoen en is deur Jenson Button in sy McLaren-Mercedes gewen.