2013 Japannese Grand Prix
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die 2013 Formule Een Japannese Grand Prix is op 13 Oktober 2013 op die Suzuka Internasionale Renbaan in Japan gehou. Dit was die vyftiende wedren van die kampioenskapseisoen en is deur Sebastian Vettel in sy Red Bull-Renault gewen.
Kitsfeite Voorste wegspringplek, Vinnigste rondte ...
2013 Formule 1 Japannese Grand Prix | ||
---|---|---|
Datum | 13 Oktober 2013 | |
Locatie | Suzuka Internasionale Renbaan | |
Voorste wegspringplek | ||
Renjaer | Mark Webber | Red Bull-Renault |
Tyd | 1:30.915 | |
Vinnigste rondte | ||
Renjaer | Mark Webber | Red Bull-Renault |
Tyd | 1:34.587 (rondte 44) | |
Podium | ||
1 | Sebastian Vettel | Red Bull-Renault |
2 | Mark Webber | Red Bull-Renault |
3 | Romain Grosjean | Lotus-Renault |
Sluit