2014 Spaanse Grand Prix
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die 2014 Formule Een Spaanse Grand Prix is op 11 Mei 2014 op die Circuit de Barcelona-Catalunya in Montmeló, Spanje gehou. Dit was die vyfde wedren van die kampioenskapseisoen en is deur Lewis Hamilton in sy Mercedes-Benz gewen.