2018 Japannese Grand Prix
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die 2018 Formule Een Japannese Grand Prix is op 7 Oktober 2018 op die Suzuka Internasionale Renbaan in Japan gehou. Dit was die sewentiende wedren van die kampioenskapseisoen gewees.
Kitsfeite Voorste wegspringplek, Vinnigste rondte ...
2018 Formule 1 Japannese Grand Prix | ||
---|---|---|
Datum | 7 Oktober 2018 | |
Plek | Suzuka Internasionale Renbaan | |
Voorste wegspringplek | ||
Renjaer | Lewis Hamilton | Mercedes |
Tyd | 1:27.760 | |
Vinnigste rondte | ||
Renjaer | Sebastian Vettel | Ferrari |
Tyd | 1:32.318 (rondte 53) | |
Podiumplekke | ||
1 | Lewis Hamilton | Mercedes |
2 | Valtteri Bottas | Mercedes |
3 | Max Verstappen | Red Bull-TAG Heuer |
Sluit