2024 Australiese Grand Prix
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die 2024 Formule Een Australiese Grand Prix is op 24 Maart 2024 by die Albert Park-straatrenbaan in Melbourne, Australië gehou. Dit was die derde wedren van die 2024-kampioenskapseisoen.
Kitsfeite Voorste wegspringplek, Vinnigste ronde ...
2024 Formule 1 Rolex Australiese Grand Prix | ||
---|---|---|
Datum | 24 Maart 2024 | |
Plek | Albert Park-straatrenbaan | |
Voorste wegspringplek | ||
Renjaer | Max Verstappen | Red Bull Racing-Honda RBPT |
Tyd | 1:15.915 | |
Vinnigste ronde | ||
Renjaer | Charles Leclerc | Ferrari |
Tyd | 1:19.813 (rondte 56 van 58) | |
Podium | ||
1 | Carlos Sainz jr. | Ferrari |
2 | Charles Leclerc | Ferrari |
3 | Lando Norris | McLaren-Mercedes |
Sluit