2024 Japannese Grand Prix
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die 2024 Formule Een Japannese Grand Prix is op 7 April 2024 op die Suzuka Internasionale Renbaan in Japan gehou. Dit was die vierde wedren van die kampioenskapseisoen gewees.
Kitsfeite Voorste wegspringplek, Vinnigste rondte ...
2024 Formule 1 MSC Cruises Japannese Grand Prix | ||
---|---|---|
Datum | 7 April 2024 | |
Plek | Suzuka Internasionale Renbaan | |
Voorste wegspringplek | ||
Renjaer | Max Verstappen | Red Bull Racing-Honda RBPT |
Tyd | 1:28.197 | |
Vinnigste rondte | ||
Renjaer | Max Verstappen | Red Bull Racing-Honda RBPT |
Tyd | 1:33.706 op rondte 50 van 53 | |
Podium | ||
1 | Max Verstappen | Red Bull Racing-Honda RBPT |
2 | Sergio Pérez | Red Bull Racing-Honda RBPT |
3 | Carlos Sainz jr. | Ferrari |
Sluit