27ste Dinastie van Egipte
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die 27ste Dinastie (ook Dinastie XXVII geskryf; 525–402 v.C.) of Eerste Persiese Satrapie was ’n tydperk toe Antieke Egipte ’n provinsie van die Persiese Ryk was. Dit word beskou as deel van die Laat Tydperk.