4Q120
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die manuskrip 4Q120 (pap4QLXXLevb; VH 46; Rahlfs 802; LDAB 3452) is 'n manuskrip van die Septuagint (LXX) uit die Bybelse Levitikus-boek wat by Qumran gevind is. Die Rahlfs-nr. is 802. Palaoegrafies dateer dit uit die eerste eeu v.C. Die manuskrip word tans in die Rockefeller-museum in Jerusalem gehuisves.
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |